Studiewerkgids

ebook Vuvuzela Graad 11 Tweede Addisionele Taal · Best Books Studiewerkgids

By Marina Barnard

cover image of Studiewerkgids

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hierdie studiewerkgids is deel van 'n reeks. Soos die naam sĂȘ, is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids:
  • 'n Opsomming van die verhaal.
  • 'n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks.
  • Agtergrondinligting en annotasies.
  • Hoofstuk-vir-hoofstuk opsommings, vrae en assesseringstake, met plek vir leerders se antwoorde.
  • 'n Uithaalbare antwoordseksie.
  • Studiewerkgids