Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture

ebook

By Katrina Kahler

cover image of Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind   Boek 2   Ponieklub-avonture

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, - hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.
"Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!" Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets... van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van 'n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.
Dit is die tweede boek in die Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.
Onlangse kommentaar; "Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig 'n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme."
"Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!"
Dagboek van 'n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture