die na-dood

ebook die singende hand se oggendboek-hierinneringe

By Breyten Breytenbach

cover image of die na-dood

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood – vir Breytenbach ook Dina Dood – en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse 'n poging om die niesêbare op te roep ("daar jou taak, leesskrywer, kyk:/ om die niet se oopgaanwond/ stekie vir stekie met woorde /toe te werk."). Tegelykertyd bied dié laatwerk 'n troos teen die dood wat wag, vir die digter én leser. Onthou word "'n bevrugting van die verlede", en skryf uiteindelik "diep bevredigend/ om die laaste duisternis in jou asem te mag mond in Afrikaans". "Dit is 'n besonderse versameling verse wat 'n groot verskeidenheid bied, oënskynlik oor die alledaagse, maar byna ongemerk ook oor die groot onbeantwoorde vrae wat elke mens vir hulself stel, nader aan die einde van die lewe." Helize van Vuuren
die na-dood