Boerderybestuur: Finansiële Beplanning, Ontleding En Beheer

ebook

By M. J. van Reenen

cover image of Boerderybestuur: Finansiële Beplanning, Ontleding En Beheer

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Tot nou toe is boerdery gebaseer op die empiriese kennis wat van geslag oorgedra is, maar deesdae staan die moderne boer voor probleme wat haas onoorkombaar is: klstes wat astronomies eskaleer, produkpryse wat val, stygende rentekoerse op grondpryse, wat nie uit die boerdery verhaal kan word nie en arbeidsonrus, om maar 'n paar te noem. Voeg daarby die knellende droogtes wat Suid-Afrika teister en die prentjie verdonker merkbaar. Hierdie faktore noop die boer om sy sake- en bestuursvernuf uit te brei en tot die uiterste te benut om sodoende te verseker dat sy plaas ekonomies so goed moontlik bestuur word - om sy skuldlas te beperk en om sy eie sowel as die landbousektor se voortbestaan te verseker. Tradisioneel was boere nie verplig om veel syferkundige berekeninge te onderneem nie, maar dinge verander vinnig. Hierdie boek bevat die grondbegindels van finansiële bestuur, ontleding en beheer en dit is eenvoudig uiteengesit met vele voorbeelde sodat die materiaal maklik vertolk kan word.

Boerderybestuur: Finansiële Beplanning, Ontleding En Beheer