Die Dramateks

ebook N Handleiding

By Marisa Keunis

cover image of Die Dramateks

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Hoe ontleed ons 'n drama? Hoe benader ons die feit dat 'n drama meestal geskryf is om opgevoer te word? Watter invloed het die opvoeringsgerigtheid van 'n drama op aspekte soos die karakters, die tyd en ruimte, asook die drama struktuur? Hierdie vrae en meer word in Die Dramateks: 'n handleiding op 'n eenvoudige en toegangklike wyse beantwoord. Die dramateks gee sowel 'n basieise inleiding tot die moderne dramateorie as praktiese riglyne oor hoe om 'n dramateks te analiseer, en is 'n nuttige gids vir beide dosente en studente. Die teorie word deurgaans verduidelik en geïllustreer aan die hand van voorbeelde uit meer as dertig bekende Afrikaanse dramas.

Die Dramateks