Op Die Keper Beskou

ebook Oor Die Ontstaan Van Afrikaans

By H. P. Grebe

cover image of Op Die Keper Beskou

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese variëteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou: oor die ontstaan van Afrikaans 'n kritiese ontleding, samevatting en verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as taal. Inhoud: Ontstaansteorieë oor Afrikaans Vroeë en nuwer standpunte oor Afrikaans Historiese juistheid en teoretiese status Standaardafrikaans en die konstruksie van identiteit

Op Die Keper Beskou