Praktiese Wenke Vir Leerderdissipline

ebook

By I. J. Oosthuizen

cover image of Praktiese Wenke Vir Leerderdissipline

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

n Navorsingsprojek oor leerderdissipline is in 2002 deur die Fakulteit Opvoedingswetenskappe van die PUK-kampus (NWU) geloods. Inligting wat tydens die projek ingesamel is, word weergegee in die vorm van 'n praktiese handleiding aan opvoeders en voornemende opvoeders. Dit het ten doel om deur middel van 'n ordelike onderrig leerklimaat geborgenheid in die onderwyspraktyk te bevorder. Inhoud:

  • Inleiding
  • Voorkomende benadering: die opvoeder
  • Voorkomende benadering: die leerder
  • Voorkomende benadering: die skool
  • Voorkomende benadering: die ouers
  • Afwerende metodes
  • Bylae A: Die korrekte prosedures by 'n dissiplinêre verhoor
  • Bylae B: Kontrolelys vir 'n dissiplinêre verhoor
  • Praktiese Wenke Vir Leerderdissipline