Wiskunde Onderig in Die Grondslagfase

ebook

By Mariana Naude

cover image of Wiskunde Onderig in Die Grondslagfase

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

n Essensiƫle gids tot die basiese wiskunde beginsels wat internasionaal sowel as nasionaal toegepas word, met 'n indiepte-bespreking van die onderliggende konsepte en teorieƫ aangaande wiskunde-onderrig aan jong leerders. Die KABV-dokumente wat deur die Departement van Basiese Onderwys in 2012 uitgereik is word deeglik beskou en die fokus val veral op die fisiese, sosiale en konseptuele kennis wat leerders moet verwerf om hul vaardighede te ontwikkel. Gerig op beginner-onderwysers en studente.Inhoud:

  • Basiese beginsels oor die verwerwing van wiskundige vaardighede en kennis
  • Diversiteit in die wiskunde-klaskamer
  • Onderrig en leer van wiskunde in Graad R
  • Ontwikkeling van getalbegrip
  • Patrone, funksies en algebra in die Grondslagfase
  • Onderrig en leer van ruimte en vorm
  • Onderrig en leer van meting
  • Datahantering in die Grondslagfase
  • Wiskunde-assessering
  • Wiskunde Onderig in Die Grondslagfase