Studiewerkgids

ebook Onderwêreld Graad 12 Huistaal · Best Books Studiewerkgidse

By Riens Vosloo

cover image of Studiewerkgids

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Onderwêreld, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van 'n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids
  • 'n Karakterlys.
  • 'n Bespreking van die tekskenmerke van 'n jeugroman.
  • Hoofstukopsommimgs, -besprekings en kontekstuele vrae.
  • Inhoudsvrae per hoofstuk vir eksamenvoorbereiding en informele assessering.
  • Formele assessering, literêre opstelle en toetse. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Onderwêreld, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Huistaal. 'n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za. [HYPERLINK]
  • Studiewerkgids