Studiewerkgids

ebook Pad na jou hart--die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal · Best Books Study Work Guides

By Alta Engelbrecht

cover image of Studiewerkgids

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hoe goed ken jy die roman Pad na jou hart? Verstaan jy die inhoud en struktuur van die roman? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van 'n reeks. Soos die naam sĂȘ, is dit nie net 'n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook 'n werkboek. Leerders kan in 'n aparte boek die antwoorde tot die kontekstuele vrae, blokkiesraaisels en invulvrae skryf. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids
  • Agtergrondinligting oor letterkunde.
  • 'n Volledige bespreking oor die intrige van die roman (eksposisie, motoriese moment, verwikkeling, ontwikkeling, krisis/klimaks en ontknoping).
  • Kontekstuele vrae oor elke intrige-fase.
  • 'n Samevattende verduideliking van elke verhaalelement in die roman.
  • 'n Letterkundige vraestel (met wenke).
  • Filmstudie.
  • 'n Glossarium. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Pad na jou hart, 'n roman geskik vir Graad 10 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal.
  • Studiewerkgids