Annelize Morgan Omnibus 7

ebook

By Annelize Morgan

cover image of Annelize Morgan Omnibus 7

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Drie van Annelize Morgan se beste verhale: In 'n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve deur seerowers na Arabiƫ weggevoer en as slavin aan die wrede sjeik Salem Khidr verkoop. Sy aartsvyand, sjeik Xavier Jarad, raap haar egter voor sy neus weg. In Melktert en kaviaar droom liedjieskrywer Emma Steyn daarvan om haar eie liedjies op die verhoog te sing en Xander Vermeulen, die eienaar van 'n musiekmaatskappy, wil help. Maar haar eks, die sanger Ingo, kan als beduiwel. In Liefde sonder hawe bring Isabeau sewentien jaar van haar lewe op 'n seerowerskip deur terwyl die hoop vervaag dat sy haar jeugliefde weer sal sien. En dan verskyn seerowerjagter Armand du Bois op die toneel.
Annelize Morgan Omnibus 7