Onbeteuelde liefde

ebook

By Susan Pienaar

cover image of Onbeteuelde liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Isabella Santarelli keer uit Italië terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, om haar pa op sy Vrystaatse plaas by te staan nadat hy sy been gebreek het. Sy het haar internasionale modelloopbaan laat vaar en droom daarvan om 'n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul plaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, 'n veearts en renperdteler. Die einste Nicholas vir wie Isabella die leviete voorgelees het toe sy hom vir 'n agtelosige vulstasie-eienaar aangesien het. Ondanks dié eerste ontmoeting kan die vuurwarm Nicholas skaars sy oë én hande van Isabella afhou as hulle alleen saam is. En sý vaar nie veel beter nie, want Nicholas se ruwe manlikheid is darem net té aanloklik. Is dit die begin van 'n verhouding wat veel dieper as bloot fisieke aantrekking gaan? Of lê Nicholas net by Isabella aan om haar familieplaas te bekom?
Onbeteuelde liefde