Grenslose liefde

ebook

By Malene Breytenbach

cover image of Grenslose liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Vyf jaar nadat Carly O'Neill in diens van Dokters Sonder Grense vir dokter Colin Mackenzie met sy priemende blou oë, breë skouers en Skotse aksent ontmoet het, kruis hulle paaie weer. Colin het intussen die titel van Hertog van Seaforth geërf en daarmee saam die Strahan-kasteel in Ross-shire, Skotland. Maar hy het nie sy roeping laat vaar nie en het die kasteel in 'n psigiatriese kliniek omskep. Al is sy 'n Suid-Afrikaner, kry Carly die werk as verpleegster by dié eksklusiewe kliniek, aangesien sy ook kliniese sielkunde studeer het. Of is dit dalk omdat Colin haar graag weer wil sien? Ná al die jare rumoer Carly se hart nog net so hewig wanneer sy naby die aantreklike dokter is. Maar met sy nuwe titel is hy tog nou ver verhewe bo 'n gewone vrou soos sy. En boonop blyk dit dat hy en sy vennoot, Margaret Fraser, op trou staan. Carly en Colin mag niks meer as werknemer en werkgewer wees nie, maar haar hart weier om na haar verstand te luister . . .
Grenslose liefde