'n Muse vir Tess

ebook

By Lucille du Toit

cover image of 'n Muse vir Tess

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy 'n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om 'n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in 'n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.
'n Muse vir Tess