BreinBliksem

ebook

By Fanie Viljoen

cover image of BreinBliksem

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Liewe leser. Hierdie boek kom met 'n waarskuwing – sien bladsy 1. Neem dit ernstig op. NIE VIR SENSITIEWE LESERS! BreinBliksem is Fanie Viljoen se eerste roman. Hy sê oor die boek: "'n Paar jaar terug, met die Granaat Rockfees in Bloemfontein, het ek 'n laaitie van so vyftien, sestien gesien met 'n ketting om sy nek. Dit was nie 'n hangertjie nie, maar 'n ketting soos dié waarmee jy 'n hek sou toesluit. Ek het begin wonder wat in sy lewe aangaan. BreinBliksem is seker op 'n manier sy storie."
BreinBliksem