Ena Murray Keur 15

ebook

By Ena Murray

cover image of Ena Murray Keur 15

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In 'n Vrou soos Salome sien die joernalis Jaco Retief 'n weerloosheid in Salome Truter – die liefling-ster van die sangverhoog. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld 'n oneindige hartseer skuil . . . In Die vrou in die spieël word die hoofkarakter een oggend wakker en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe 'n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie. Dis 'n naam wat sy in haar diepste wese wéét nie hare is nie! En in Die pad terug huis toe beland gesogte model Karina Oosthuizen in 'n grusame motorbotsing wat haar blind en verlam laat. Onverwags is daar iemand wat vir haar – en haar moeder – toevlug bied in 'n pragtige wit huis by die see. En dis perfek ingerig vir 'n persoon in 'n rolstoel. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?
Ena Murray Keur 15