Ace It! Busigheid Studies Graad 10

ebook Ace it!

By C De Nobrega

cover image of Ace It! Busigheid Studies Graad 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Besigheidstudies in Graad 10 is 'n belangrike en interessante vak. Tesame met Rekeningkunde is Besigheidstudies 'n natuurlike uitbreiding van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wat jy in Graad 8 en 9 behandel het. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 sal jou help om die verskillende begrippe te bowe te kom wat jy in hierdie bekendstellingsjaar moet ken. Ingewikkelde begrippe word in hanteerbare afdelings afgebreek wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. Ace It! Besigheidstudies Graad 10 herken ook dat baie leerders in Graad 10 nie die eksamen vaardighede het nie. Dus word eksamenwenke verskaf om jou te help om jou eerste Besigheidstudies-eksamen knap en met vertroue te behartig.

Ace It! Busigheid Studies Graad 10