Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10

ebook Ace it!

By S. Grussendorff

cover image of Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Fisiese wetenskappe kan 'n vreesaanjaende vak wees. Daar is heelwat ingewikkelde inligting om te leer en daar word ook talle vergelykings en wiskundige vaardighede benodig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 gebruik uitgebreide beskrywings, stap vir stap verduidelikings en geëtiketteerde diagramme tesame met tabelle om die inhoud te vergemaklik. Jy kan jou leerwerk in eie hand neem deur tyd aan 'n spesifieke afdeling af te staan en seker te maak jy het dit gesnap. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 bevat eksamenvrae om jou te help om jou begrip en vaardighede te toets sodat jy jou eerste Fisiese Wetenskappe eksamen behendig en met vertroue kan behartig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 is in lyn met beide die CAPS en IEB leerplanne, met die gevolg dat dit nie saak maak watter skool jy bywoon nie, jy kan vir seker weet jou studiegids bevat alles wat jy moet weet.

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10