Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 12

ebook Ace it!

By S. Grussendorff

cover image of Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 12

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Fisiese Wetenskappe (wat in Fisika en Chemie verdeel is) in Graad 12 is 'n uitdagende vak. As jy egter 'n poging aanwend om die inhoud te verstaan en oefen om die vaardighede so ver moontlik voor die eksamen toe te pas, sal jy goed vaar in die eksamen. Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 kan jou met albei hierdie hersieningstaktieke help. Die ingewikkelde inhoud word in stap vir stap verduidelikings afgebreek tesame met bewerkte voorbeelde. Definisies en begrippe wat jy vir elke afdeling benodig, word verskaf om jou aan afdelings van die vorige graad te herinner wat jy dalk sal moet hersien. Daar is ook deurgaans vinnige vasvrae om jou kennis te toets. Dit bied jou die geleentheid om te kyk of jy iets gesnap het voordat jy aangaan. 'n Hele afdeling van Ace it! Fisiese Wetenskappe Graad 12 is toegewy aan eksamenvrae met voorgestelde antwoorde. Dit is die beste hersieningsinstrument waar jy elke poging moet aanwend om dit te

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 12