Ace It! Geografie Graad 12

ebook Ace it!

By P. Esterhuysen

cover image of Ace It! Geografie Graad 12

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Eksaminators kla dikwels dat die leerders nie genoeg van die inhoud gesnap het om dit ordentlik te kan toepas nie. Hierdie sogenaamde 'hoër orde'-vrae is die vrae in 'n eksamen wat die meeste dinkwerk vereis en jou die meeste punte sal gee. Ten einde die kennis egter so te kan toepas, moet jy dit verstaan. Ace It! Geografie Graad 12 bevat uitgebreide beskrywings en verduidelikings, en wys jou hoe om hierdie inligting te vertolk en dit op verskillende scenario's toe te pas. Kaartwerk is dikwels 'n uitdagende gedeelte van Geografie. Ace It! Geografie Graad 12 bied jou alles wat jy moet weet, wat jou die vertroue sal gee om jou eindeksamen knap te behartig.

Ace It! Geografie Graad 12