Ace It! Geskiedenis Graad 10

ebook Ace it!

By A. Rogers

cover image of Ace It! Geskiedenis Graad 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Geskiedenis blyk vir baie leerders 'n oorweldigende hoeveelheid leeswerk, feite en datums te behels. Terwyl dit waar mag wees dat Geskiedenis harde werk verg, is dit nie waar dat jy tydlyne moet leer om die eksamen te slaag nie. Geskiedenis is 'n fassinerende vak wat vereis dat mens ook moet ontleed, vergelyk, beskryf en spekuleer oor die dinge wat in die verlede plaasgevind het. Ace It! Geskiedenis Graad 10 kan hiermee hand bysit – die inligting en datums asook die vaardighede wat jy benodig om die meer uitdagende eksamenvrae te beantwoord. In Graad 10 sal jy moet begin om jou vermoĆ« om geskiedkundige bronne te ontleed toe te pas. Dit behels strokiesprente, koerante en tydskrifartikels, uittreksels uit boeke en dagboeke, foto's en kuns. Ace It! Geskiedenis Graad 10 sal jou op die regte pad plaas om Geskiedenis in Graad 10 en verder te slaag.

Ace It! Geskiedenis Graad 10