Ace It! Lewens Wetenskappe Graad 10

ebook Ace it!

By A. Metherell

cover image of Ace It! Lewens Wetenskappe Graad 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Eksaminators kla dikwels dat Lewenswetenskappe-leerders nie hul biologiese terme goed genoeg ken nie. Ons verstaan dat die aantal biologiese terme en verskillende dele van biologiese stelsels wat jy vir Graad 10 moet ken, oorweldigend blyk te wees. Dit is hoekom die inligting in Ace It! Lewenswetenskappe Graad 10 in 'n formaat aangebied word wat maklik is om te leer, soos in tabelle en geëtiketteerde diagramme. Jy kan die oefen-eksamenvrae (met voorgestelde antwoorde) gebruik om toe te pas wat jy geleer het. Dit is noodsaaklik vir die hersiening van Lewenswetenskappe – daar is talle leerders wat hulle werk ken, maar punte verloor omdat hulle eenvoudig nie die vrae ordentlik beantwoord nie.

Ace It! Lewens Wetenskappe Graad 10