Ace It! Natuur Wetenskappe Graad 9

ebook Ace it!

By D. Smith

cover image of Ace It! Natuur Wetenskappe Graad 9

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Selfs al wil jy nie met die wetenskaplike vakke vanaf volgende jaar aangaan nie, moet jy steeds soveel punte moontlik in jou Natuurwetenskappe Graad 9-eksamen behaal. Die Natuurwetenskappe Graad 9 leerplan bevat toepassings in die werklike lewe, en jy hoef nie intimideer te word deur die feit dat dit 'n wetenskap is nie. Alles in ag genome, wat is nié lekker omtrent 'n vak wat jou alles omtrent jou liggaam, die wêreld en ons heelal leer nie? Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 ontsluier Natuurwetenskappe – ons glo, hoe beter jy 'n vak verstaan, hoe meer sal jy dit geniet en hoe beter sal jy in die eksamen vaar! Ace it! Natuurwetenskappe Graad 9 bevat uitgebreide beskrywings van die inhoud, geëtiketteerde diagramme om jou te help om die begrippe en terminologie te onthou asook eksamenvrae om jou te help om jou kennis toe te pas en jou eksamen vaardighede te oefen.

Ace It! Natuur Wetenskappe Graad 9