Ace It! Rekeningkunde Graad 10

ebook Ace it!

By J. Seevnarain

cover image of Ace It! Rekeningkunde Graad 10

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die basiese rekeningkundige beginsels is waarskynlik in Graad 8 en 9 aan jou bekendgestel. Selfs al is dit die geval, word baie leerders intimideer deur Graad 10 Rekeningkunde. Dit is vanjaar noodsaaklik dat jy die grondbeginsels reg kry. Dit sal 'n sterk fondament vorm vir die res van jou Rekeningkunde studies. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bevat al die inligting wat jy benodig om vir die eksamen hersiening te doen. Jy kan dit in jou eie tyd en teen jou eie pas doen. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bevat ook vrae en probleme asook uitgebreide antwoorde hierop. Net soos met ander praktiese vakke, is die toepassing van die teorie die beste manier om goeie punte te behaal. Ace it! Rekeningkunde Graad 10 bied talle geleenthede om jou begrip na te gaan en jou vaardighede te toets.

Ace It! Rekeningkunde Graad 10