Ace It! Rekeningkunde Graad 11

ebook Ace it!

By J. Seevnarain

cover image of Ace It! Rekeningkunde Graad 11

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Rekeningkunde is 'n baie praktiese vak. Ace it! Rekeningkunde Graad 11 bied talle geleenthede om jou Rekeningkunde vaardighede te oefen. Dit bou op die inhoud en vaardighede van die vorige graad en Ace it! Rekeningkunde Graad 11 bevat alles wat jy benodig asook talle geleenthede om jou vaardighede te oefen. 'n Algemene bekommernis vir eksaminators van die Matriek eksamen is dat sekere begrippe van Graad 10 en 11 nie ordentlik hersien word nie. Dit is dus vir jou belangrik om hierdie begrippe in Graad 11 onder die knie te kry ten einde hierdie en volgende jaar sukses te behaal. Hierdie begrippe sluit die verkoop van vaste bates, kontant begrotings, projekteerde inkomste state, kosteberekening en rekonsiliasiestate in. Ace it! Rekeningkunde Graad 11 sal jou help om vir Graad 11 hersiening te doen en knap en met vertroue na Graad 12 te vorder.

Ace It! Rekeningkunde Graad 11