Ace It! Rekeningkunde Graad 12

ebook Ace it!

By J. Seevnarain

cover image of Ace It! Rekeningkunde Graad 12

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Deur Rekeningkunde as 'n hoërskool vak te neem, gee jou ná skool 'n voordeel, maak nie saak watter loopbaan jy volg nie. Dit vaardighede wat jy leer kan op allerhande situasies toegepas word, of jy vir 'n maatskappy werk of op jou eie, of jy kies om 'n loopbaan in rekeninge te volg, of boek te hou. Dit is dus in jou belang om jou bes in die Matriek eksamen te doen. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 sal jou help om te leer. Algemene bekommernisse vir eksaminators sluit 'n onvermoë in om sekere bewerkings te doen, asook om die vraag ordentlik te verstaan en die toepaslike inligting vir die vraag te identifiseer. Ace it! Rekeningkunde Graad 12 gee jou heelwat geleenthede om te oefen met voorbeelde van ekamenvrae.

Ace It! Rekeningkunde Graad 12