Ace It! Tegnologie Graad 8

ebook Ace it!

By D. Moodley

cover image of Ace It! Tegnologie Graad 8

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Tegnologie is 'n interessante en praktiese vak met talle alledaagse toepassings. Ace it! Tegnologie Graad 8 help om die gaping tussen Tegnologie wat op primêre skool onderrig word en Tegnologie op hoërskool-vlak te oorbrug. Die inhoud wat jy in Tegnologie Graad 8 en 9 behandel is die grondslag vir talle vakke vanaf Graad 10 en verder. Daar is in Tegnologie elemente van Fisiese Wetenskap, Geografie, Lewenswetenskappe en selfs Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid. Verder nog leer Tegnologie jou om jou idees op 'n opwindende en duidelike wyse oor te dra – dit is 'n vaardigheid wat jy vir die res van jou lewe kan gebruik! Ace it! Tegnologie Graad 8 vereenvoudig die verskillende begrippe op maniere wat dit makliker maak om te verstaan, te leer en te onthou. Dit help jou ook om jou idees oor te dra en om die vaardighede te ontwikkel wat benodig word om idees en produkte te ontleed. Vrae wys jou die algemene maniere waarop jou kennis en vaardighede getoets sal word.

Ace It! Tegnologie Graad 8