Ace It! Toerisme Graad 11

ebook Ace it!

By N. Moodley

cover image of Ace It! Toerisme Graad 11

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die toerisme en gasvryheidsbedryf is opwindend. As jy in 'n loopbaan in hierdie bedryf belangstel, is dit belangrik om hard te werk en goed in die eksamen te vaar. Daar is baie inligting om onder die knie te kry en ten einde goed te vaar, is dit belangrik om die inhoud te ken. Dit maak nie saak wat jou leerstyl is nie, Ace it! Toerisme Graad 11 sal jou help om die inhoud in hanteerbare afdelings af te breek, wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. 'n Eienskap van Ace it! Toerisme Graad 11 is dat daar talle nuttige opsommings van die inhoud in tabelle en diagramme verskyn. Dit sal jou help om sin daarvan te maak terwyl jy leer. Innemende aktiwiteite help om die inhoud toe te pas. Dit berei jou nie net op die eksamen voor nie, maar help jou om te onthou wat jy geleer het.

Ace It! Toerisme Graad 11