Ace It! Toerisme Graad 12

ebook Ace it!

By N. Moodley

cover image of Ace It! Toerisme Graad 12

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Vanjaar sal jy moet nadink oor watter loopbaan jy wil volg nadat jy matrikuleer het. As jy Toerisme neem, wil jy waarskynlik 'n beroep in die toerisme en gasvryheidsbedryf volg. Indien jy wel jou studies op hierdie gebied verder neem, sal jy agterkom dat die kursusse al hoe meer prakties raak. Ten einde te slaag benodig jy egter 'n vaste teoretiese grondslag. Ace It! Toerisme Graad 12 sal jou help om die inhoud te leer, tesame met praktiese en toepaslike voorbeelde sodat jy kan verstaan hoe die teorie in die alledaagse lewe toegepas word. Dit sal jou nie net op die Graad 12-eksamen voorberei nie, maar ook verder as dit neem. Ace It! Toerisme Graad 12 neem wat soos 'n groot hoeveelheid inligting lyk en vereenvoudig dit. Dit maak die feite makliker om te leer, te verstaan en te onthou. Vrae sal jou help om vir die eksamen voor te berei, met in gedagte dat die vaardighede om eksamen te skryf baie belangrik is om sukses te behaal.

Ace It! Toerisme Graad 12