Ace It! Wiskunde Graad 11

ebook Ace it!

By A. Krusekopf

cover image of Ace It! Wiskunde Graad 11

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Of jy nou teruggesak het of bloot 'n sterk fondament vir Wiskunde wil opbou, Ace it! Wiskunde Graad 11 sal jou kan help. Tesame met uitgebreide beskrywings om die Wiskunde te help verstaan, verskyn daar bewerkte voorbeelde om jou te help om Wiskundige vaardighede te ontwikkel. Daar is ook deurgaans vrae om jou te help om toe te pas wat jy geleer het. Jou resultate kan nie anders as om met Ace it! Wiskunde Graad 11 te verbeter nie. Bou op jou vaardighede wat verband hou met funksies, waarskynlikheid en algebra, en skerp ook jou finansiële wiskunde vaardighede in. Hersiening van die werk wat vroeër in die graad gedek is word vir sekere afdelings verskaf ten einde seker te maak dat jy ten volle op die nuwe inhoud voorberei word. Getalpatrone en statistiek is ander kommerwekkende gebiede vir eksaminators en met behulp van die uitgebreide bewerkte voorbeelde en vrae in Ace it! Wiskunde Graad 11, sal jy jou Graad 11-eksamen knap en met vertroue kan skryf.

Ace It! Wiskunde Graad 11