Ace It! Wiskunde Graad 9

ebook Ace it!

By R. Du Plessis

cover image of Ace It! Wiskunde Graad 9

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Of jy nou Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid vanaf volgende jaar kies, jy sal steeds die wiskundige kennis en vaardighede van Graad 9 nodig kry. Talle leerders voel hulle bly in die klas agter – hulle het net nog 'n paar verduidelikings en oefening nodig om 'n spesifieke vaardigheid onder die knie te kry. Dit is veral op algebra van toepassing, waar die eksaminators kla dat die leerders nie die algebraïese vaardighede van Graad 8 en 9 gesnap het nie. Dit raak hulle vermoë om goed in die Wiskunde eksamen te vaar. Ace it! Wiskunde Graad 9 sal jou help en verseker dat jy bekwaam en met vertroue na Graad 10 vorder. Uitgebreide stap vir stap verduidelikings en bewerkte voorbeelde word ingesluit om in jou eie tyd en teen jou eie pas aan te pak. Dit verseker dat jy iets onder die knie het voordat daar verder aan gebou word. Toets jou vaardighede deur die vrae te beantwoord en die eksamenvrae agterin die boek uit te probeer.

Ace It! Wiskunde Graad 9