Innovasie

ebook Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

By Sarah Wild

cover image of Innovasie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante, ons sien dit in die strate en 'n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens. Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap 'n groot hoeveelheid van hierdie probleme oplos. In Innovasie bekyk ons van diĆ© uitvindings – deur Suid-Afrikaners in Suid-Afrika ontwikkel – as oplossing vir knelpunte in die gesondheids-, energie-, omgewings- en nywerheidsarenas. Sommige van hierdie uitvindsels kan lewens red; ander, soos 'n unieke manier om titaan te veredel, kan 'n nuwe era in die nywerheidsindustrie van Suid-Afrika beteken.
Innovasie