Perfekte formule

ebook

By Elsa Winckler

cover image of Perfekte formule

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oë. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op 'n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies 'n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens 'n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...
Perfekte formule