Siende blind

ebook

By Chanette Paul

cover image of Siende blind

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. Êrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref "" en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.
Siende blind