Die krag van bloed

ebook

By Dag Heward-Mills

cover image of Die krag van bloed

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die Bybel praat van baie soorte bloed: die bloed van bokke, die bloed van skape, die bloed van duiwe! Die Bybel sĂȘ ook nadruklik dat daar sonder die vergieting van bloed geen vergewing van sonde kan wees nie. Kan een van hierdie soorte bloed dan ons sonde wegneem? Die antwoord is 'n besliste "Nee!" Wat kan dan ons sonde wegneem? Niks anders as die bloed van Jesus nie! Net die bloed van Jesus het die krag om ons sonde weg te was en vir ons verlossing te bring. In hierdie baie belangrike boek sal jy baie kosbare waarhede oor die bloed van Christus vind. Jy sal uitvind hoe die bloed van Jesus lewe gee en hoe die bloed van Jesus sy belangrikheid verkry het. Jy sal die interaksie tussen die bloed van Jesus en die Heilige Gees leer verstaan. Daar is voorwaar krag in die bloed van Jesus!

Die krag van bloed