Etiek vir die bediening

ebook

By Dag Heward-Mills

cover image of Etiek vir die bediening

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In hierdie uitstekende werk ondersoek Dag Heward-Mills gebeure in die werklike lewe van vandag wat op die bediening betrekking het. Hy hanteer praktiese sake soos finansies, politiek, die hantering van persone van die teenoorgestelde geslag en die interaksie tussen belangegroepe in die bediening.
Hierdie boek moet deur elke Christen-leier gelees word. Dit is 'n praktiese en duidelike gids oor die beginsels wat met die roeping tot die bediening in verband staan. Dit word sterk aanbeveel vir Bybelskole en vir die toerusting van Christen-leiers oor die algemeen.

Etiek vir die bediening