Verlies, lyding, offers en sterfte

ebook

By Dag Heward-Mills

cover image of Verlies, lyding, offers en sterfte

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Pastors is onder druk om hulle gemeentes met die goeie nuus opgewonde te maak en te beïndruk. Hierdie druk van die mense af het meegebring dat die woorde van Christus verdraai word totdat die boodskap van die kruis amper nie meer herken kan word nie.
Vandag keer ons terug na die grondwaarhede van die Christendom dat ons moet "verloor" sodat ons Christus as "wins" kan verky. Die kerk sal weer krag ervaar as ons preek dat ons vir Christus moet opoffer, ly en sterf. Die krag van Christus se woorde kan deur niemand tot niet gemaak word nie, maak nie saak hoe suksesvol of kragtig hy is nie.

Verlies, lyding, offers en sterfte