Die tragiese saak van Pamina Vermaak

ebook

By Annie Klopper

cover image of Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Toe Pamina Vermaak op skouspelagtige wyse by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai – 'n plek wat sy gesweer het haar nooit weer sou sien ná 'n fiasko elf jaar gelede nie. Maar nou moet sy tog haar onkonvensionele gesin, van wie sy vervreem geraak het, in die oë gaan kyk. Intussen lek steelfoto's uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniella du Toit, waar sy hom verneuk. Hy gaan kruip weg vir die paparazzi op Witwaterbaai, maar met sy swart leerbaadjie staan hy juis uit op hierdie dorp van kreeftrek en stoepsit. Daar, terwyl hy sukkel om songs te skryf, kruis Pamina sy pad – ʼn girl wat haar eie wysie volg . . . Die tragiese saak van Pamina Vermaak is eerlik en eietyds – 'n romantiese komedie sonder gelyke in Afrikaans.
Die tragiese saak van Pamina Vermaak