Lank, Donker en Verleidelik

ebook

By Madelie Human

cover image of Lank, Donker en Verleidelik

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature 'n versorger ... Suster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel dinge kan seker beter wees. Haar kêrel is ietwat van 'n chauvinis haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem té vinnig wanneer haar nuwe pasiënt – die verleidelike wildveearts Herman Schoeman – na haar kyk. Herman word aangeval deur 'n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand veral Tessa wil erken nie. Hoe kan sy selfs droom om langs 'n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel? Wanneer Herman haar 'n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou. As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy óf sy dié tipe besering kan genees nie ...
Lank, Donker en Verleidelik