'n Ewigheid van dié & Kersfeessoene

ebook

By Lizelle von Wielligh

cover image of 'n Ewigheid van dié & Kersfeessoene

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh. Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al! Kersfeessoene – Elsa Winckler Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met 'n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met 'n pleitende kyk in haar familie se rigting maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!
'n Ewigheid van dié & Kersfeessoene