Oorgegee

ebook om luidkeels tot sy eer te leef

By Retief Burger

cover image of Oorgegee

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Daar is niks in die hemel of op die aarde wat vir my meer beteken as U nie.

– Psalm 73:25

Hierdie Bybelvers is die gewilde en bekroonde liedjieskrywer en sanger Retief Burger se 'lewensvers'. In sy heel eerste boek, Oorgegee, nooi hy jou om saam deur sy lewe te stap en te ontdek waarom hierdie Skrifgedeelte vir hom so betekenisvol is.

Oorgegee is Retief se aangrypende persoonlike getuienis. Hy begin by die dag toe hy vir die eerste keer werklik verstaan het wat die Here van hom wil hê – dat hy Hom net moes liefhê. Dít was die dag waarop Retief se reis van oorgee begin.

Dit is Retief se wens dat Oorgegee jou sal help om die Vader ten volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklikheid die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef.

Retief deel ook hoe van sy bekendste liedjies ontstaan het en as 'n bonus ontvang jy 'n gratis CD met hierdie liedjies en twee splinternuwe snitte op saam met hierdie boek.

In Oorgegee spoor Retief jou aan om waarlik oor te gee en luidkeels tot eer van die Here te leef. Lees Oorgegee, luister na Retief se liedjies op die bonus-CD en ontdek hoe dit moontlik is om saam met hom te kan getuig: 'U bly vir my die rede vir my lewe. Weet net, ek's so lief vir U.'

Oorgegee