Oervallei

ebook Oerwoudvalk reeks

By A.P. Du Plessis

cover image of Oervallei

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

OERVALLEI - OERWOUDVALK REEKS

Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.

 In hierdie derde verhaal van die Oerwoudvalk reeks red die Valk vir Aztec Calder uit die kake van 'n leeumannetjie. Die ylende Calder het nog kort voor sy dood gemompel van 'n verlore vallei in Afrika, oermense en diere en ook van 'n geselskap blankes wat daar vasgekeer is. Deur Aztez Calder se voetspore te volg, ontdek die Valk spoedig die verlore vallei. Net daar verloor hy al byna sy lewe teen 'n vlieënde oerdier.

 Die Valk kry verder ook te doene met Dinosourusse en verskillende oermens stamme. Gevaar dreig om elke hoek en draai en nie lank nie of die Valk verneem dat as mens jou self eers in hierdie verlore vallei bevind, jy nooit weer lewendig daaruit kom nie...

Oervallei