Dit gebeur met ander

ebook n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning

By Helena Hugo

cover image of Dit gebeur met ander

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Op pad terug van die fliek beland Grant en Nadia in 'n taxi-oorlog – iets wat hulle nooit kon droom met hulle sou gebeur nie. Nadia word deur 'n dwaalkoeël getref en deur die botsing wat volg in die motor vasgepen. Haar lewe hang aan 'n draadjie en sy beland in die waakeenheid. Die moontlikheid dat sy nie weer sal opstaan nie, hang soos 'n swaard oor die mense wat haar ken en liefhet.

In DIT GEBEUR MET ANDER vertel Helena Hugo op haar meesterlike wyse die verhaal van hoe een gebeurtenis mense se lewe in 'n oogwink kan verander. Raak saam met die karakters meegesleur op 'n lewensreis en ontdek hoe kwaad in goed kan verander en hoe vergifnes moontlik word wanneer mense deur een mens se lyding na mekaar toe angetrek word.

DIT GEBEUR MET ANDER sal jou tot op die laaste baldsy boei en die karakters sal nog lank nadat jy die boek neergesit het, in jou gedagtes bly voortleef.

Dit gebeur met ander