Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Jennie neem een dwase besluit en dit kom haar duur te staan. Sy breek uit 'n toksiese verhouding en keer terug Klein-Karoo toe. Haar ouers het geen genade nie - en sy word werkloos; swanger en alleen gelaat. Herman was nog altyd daar en hulle is al jare vriende. Maar nou is vriendskap nie meer genoeg nie.