Best Books Eksamenhulp

ebook Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal: Gee Afrikaans 'n kishou in die eksamen

By Martlie Jordaan

cover image of Best Books Eksamenhulp

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Huistaal is 'n gebruikersvriendelike werkboek wat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge bevat om leerders met eksamenvoorbereiding te help, en waardevolle wenke en praktiese idees vir die beantwoording van Vraestelle 1 en 3 is ingesluit. Hierdie taaloefeninge en konsepvraestelle met wenke sal die worstelende én die vooruitstrewende Huistaal-leerder help om beter te vaar in die eksamen. Die eksamenoefenboek: - is saamgestel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring en die nuutste uitgawe van die Afrikaanse woordelys en spelreëls. - bevat taaloefeninge wat teoretiese kennis oefen en toets, en die geleentheid bied om dié kennis toe te pas. - bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens. - sluit vier konsepvraestelle vir Vraestelle 1 en 3 in. - bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing. - is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis.
Best Books Eksamenhulp