Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Lily, pas geskei en nie meer 'n skilder nie, het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is 'n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon sê nie. Dan ontmoet sy haar Russiese buurman. Voor jy "Tretchi" kan sê, sit sy met 'n kosbare vrag op 'n vlug Kazakstan toe. Sy kry g'n enkele Tretchikoff daar nie, net 'n verwarrende soen. Terug in Vishoek begin sy weer skilder, want môre kom dalk te laat.