Nasleep

ebook

By Carel van der Merwe

cover image of Nasleep

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Sy misdade was vir die nasie, het hy by die verhoor betoog. Maar daardie volk stel nie meer belang nie.

Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy kom anderkant uit in 'n land wat nie meer vir hom plek het nie.

As lid van die Spesiale Magte in die jare tagtig was hy deel van 'n 'projek' waarin twee burgerlikes gesterf het. Daarvoor moet hy nou om amnestie aansoek doen, en dit bring hom te staan voor vrae oor sy versluierde verlede.

Nasleep speel hom rondom die millenniumwending af in Suid-Afrika en Londen, waar Paul kennis maak met ander Suid-Afrikaners in die diaspora. Ankerloos in diƩ afsydige stad en op soek na sy vrou wat hom verlaat het, vertoon Paul twee kante van sy persoonlikheid: die een dodelik, die ander kwesbaar.

En algaande, deur transkripsies van Paul se WVK-sittings, ontbloot hierdie ontroerende roman die gesplete aard van een man se geskiedenis – 'n gewone mens meegesleur deur 'n oorheersende boosheid.

Nasleep