Liefde in die tyd van Corona

ebook

By Elsa Winckler

Liefde in die tyd van Corona

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Toe die inperking aangekondig word, het Jenna pas haar verloofde en strooimeisie saam in die bed gevang. Sy het verkoue, 'n gebreekte hart en die behoefte om weg te kom van almal se simaptieke kyke. 'n Vriendin bied haar die gebruik van 'n strandhuis op Waenhuiskrans aan wat op die oomblik na die regte medisyne klink. Vir die Jacques is die idee om vir drie weke stoksielalleen te bly die heerlikste vooruitsig. Waarop hy nie voorbereid was nie, was die lang blondine in die sitkamer van sy strandhuis. Dit maak nie saak hoe sexy sy is of hoe lank haar bene is nie, dis sy huis en die meisie moet eenvoudig 'n ander plan maak. Maar in die tyd van die Corona is niks eenvoudig nie.
Liefde in die tyd van Corona