Skepsel

ebook

By Willem Anker

cover image of Skepsel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in 'n tegnologies gevorderde slimhuis, 'n huis wat praat in 'n halfbekende stem. Op die horison, 'n olietenkskip. 'n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis. En in die yswildernis van Svalbard verdwyn 'n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s'n nie.
Skepsel