Moet ons waai?

ebook

By Alet Law

cover image of Moet ons waai?

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die debat oor emigrasie is so oud soos Suid-Afrika se demokrasie self. Toe die "nuwe Suid-Afrika" in 1994 aangebreek het, het talle mense die land verlaat uit vrees vir wat 'n meerderheidsbewind sou inhou. Nog meer het in die jare sedertdien getrek opsoek na 'n beter lewe en Suid-Afrikaanse gemeenskappe is nou in plekke soos Kanada, Engeland en Australië te vinde. Vandag, 25 jaar ná demokrasie en in die lig van kwynende optimisme oor die toekoms van die land, is daar nuwe lewe in die debat oor emigrasie. Hierdie keer word dit nie net in reaksionêre kringe gevoer nie, maar om die eetkamertafels van meerdere Suid-Afrikaners. Met die realiteit van nege vermorste jare wat aan ons beursies en toekomsmoontlikhede knaag, en die aanloklike geleenthede wat die globale ekonomie bied, vra al hoe meer mense, "Moet ek waai?" In Moet ons waai? takel meer as 20 van Suid-Afrika se voorste meningsvormers, insluitend Piet Croucamp, Dana Snyman, Melanie Verwoerd en Jonathan Jansen, hierdie vraag. Dit is poging tot insig oor 'n kwessie wat swaar weeg op ons kollektiewe psige, en 'n uitdaging aan elke persoon wat dit oorweeg om te waai, reeds gegaan het of besluit het om e bly om te floreer as Suid-Afrikaners waar ook al hulle hulself mag bevind.
Moet ons waai?